Gestoomde Blomkool Resep foto

Gestoomde blomkool  

5 min. + gaarmaak 15-20 min.

1 heel blomkool

1 heel blomkool

1 e rou heuning

½ t borrie

½ t paprika

½ t woestyn- of pienk sout

¼ t growwe swartpeper

1 e origanum

  1. Spoel die blomkool af. Plaas in ’n kastrol of stoomkoker met ongeveer 1 koppie water.
  2. Bedruip met heuning en sprinkel kruie oor.
  3. Plaas die deksel op en kook 15–20 minute tot gaar.
  4. Dien dadelik op.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

“Wat ook al gebeur, Hy is met my” Op sangeres RIANA NEL se geloofspad was daar al baie op- en afdraandes. Sy stap dit dapper ...

Vir die onbekende is ZOË BROWN nie bang nie. Inteendeel, passie, toewyding en selfdissipline help haar om berge te versit. Vir haar is die lewe ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!