Rhona Erasmus

Help mekaar op teen die leer van sukses 

Jong meisies word verkeerdelik groot met die idee dat as jy ander vroue se sukses vier, jy jouself van iets ontneem. Gun mekaar ’n plekkie in die son. 

Vier ander se sukses, dit ontneem jou van niks 

Jy hou jou vroulike kollega dop terwyl sy die leer van sukses klim. Jy bly egter handjies gevou staan. Hoekom moet jy haar help om makliker bo uit te kom? Dit is elkeen vir homself in die besigheidswêreld, anders word jy mos van jou sukses ontneem.

“Your circle should want ...

Jong meisies word verkeerdelik groot met die idee dat as jy ander vroue se sukses vier, jy jouself van iets ontneem. Gun mekaar ’n plekkie in die son. Vier ander se sukses, dit ontneem jou van niks Jy hou jou vroulike kollega dop terwyl sy die leer van sukses klim. Jy bly egter handjies gevou staan. Hoekom...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Vroue is geseën met hope energie en unieke vaardighede. Die geheim tot sukses lê in ons vermoë om te weet hoe om dit te gebruik ...

Ons moet ons drome met ons dade ondersteun. Solank ons nie onsself op die realiteit van geleenthede voorberei nie, sal sukses ons bly ontwyk. Jou ...

Scroll to Top