HOE OM... lief te hê, al maak mense jou seer

HOE OM… lief te hê, al maak mense jou seer

Ons almal het al iemand anders seergemaak of is deur ’n ander persoon seergemaak. Al wat ons kan doen, is om te bid vir opregte liefde, sê ANDRIES ENSLIN.

Het mense jou al seergemaak? Nege uit die tien keer is die antwoord ja. Ons almal het al seergekry as gevolg van ander mense – of dit nou met besigheid was of iemand wat vir jou gejok het, jou beskinder het of verlei het om sonde te doen.

Een ding wat jy egter moet onthou, is dat jy ook al mense seergemaak het. Ons kan gou fokus op die seer wat ander ons aangedoen het, maar jy was miskien ook al die oorsaak van iemand anders se pyn.

Mense bly mense en almal maak foute

Mense bly mense. Hulle is nie volmaak nie. Jy kan niemand vertrou nie. Mense gaan jou teleurstel en seermaak. Dis wat mense doen.

Lees Johannes 2:24. Jesus, die Seun van liefde en genade, die Man met die skapies in Sy arms, die sagte Een, vertrou niemand! Op een stadium kom ’n man by Hom en spreek Hom ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Maak jy ’n verskil in hierdie stukkende wêreld? Liefde is ’n werkwoord, sê LIESEL KRAUSE–WIID. Wys hoeveel jy omgee, ongeag jou eie pyn. Wys jou ...

Ons dien ’n ongelooflike God wat met liefde en deernis die pad saam met ons stap. WANDA BAM het geleer dat sy Hom maar kan ...

Scroll to Top