HOE OM...te bly vertrou

HOE OM…te bly vertrou

Ons dien ’n ongelooflike God wat met liefde en deernis die pad saam met ons stap. WANDA BAM het geleer dat sy Hom maar kan vertrou. 

Sit jou vertroue in die Here se hande 

“Om en om en om en om en om draai die aarde. Om en om… en ons draai saam. God hou als wat lewe in die holte van Sy hand. Hy hou jou en my ook in die holte van Sy hand! Ek is nooit alleen nie, want die Here is by my. Jy is nooit alleen nie, want die Here is by jou.”

Hierdie liedjie het ontstaan toe twee kleuterdogtertjies een oggend huil-huil saam met Mamma skool toe gery het. Pappa het met die verkeerde voet uit die bed geklim en sy frustrasies met sarkasme en veralgemenings op hulle uitgehaal: “Hulle doen nooit die regte dinge nie!”

Daardie oggend het ek die liedjie geskryf wat jare later in my eie kop sou weerklink, die dag toe my wêreld in duisend stukkies gebreek het.

Soms voel dit asof die lewe se mallemeule ons rondruk tussen twee noordelike, sewe ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Maak jy ’n verskil in hierdie stukkende wêreld? Liefde is ’n werkwoord, sê LIESEL KRAUSE–WIID. Wys hoeveel jy omgee, ongeag jou eie pyn. Wys jou ...

Niemand spring probleme vry nie. Die kuns is om die klein dingetjies te waardeer en te lag oor die dag wat kom, glo KARIEN BASSON. ...

Scroll to Top