Hoe oorkom ek VRESE wat my terughou?
- Vra ’n mentor
- Catherine van Heerden
“Vrees is die emosie wat mense die meeste dryf om besluite te neem. Vrees is ook die emosie wat mense die meeste terughou en vasgrendel,” het die sielkundige CATHERINE VAN HEERDEN tydens ’n #MentorMaandag lewensafrigtingsessie gesê
Vrees is ’n natuurlike deel van ons almal se lewe.
Jy is dalk op hierdie oomblik op ’n plek waar jy by ’n kruispad staan en besluite moet neem, maar vrees is besig om jou op te eet.
Die rol van vrees in jou lewe
Vrees is nie altyd net sleg nie. Dikwels word dit gekoppel aan ’n negatiewe emosie, maar as jou lewe werklik in gevaar is en jy nooit vrees ervaar het nie, gaan jy ook nie aksie kan neem nie.
Vra jouself hoekom jy hierdie emosie ervaar. Somtyds kan vrees ’n rasionele ervaring wees en somtyds kan vrees onwerklik en irrasioneel wees.
’n Irrasionele vrees is iets wat baie intens kan wees, wat na angs toe kan oorbeweeg en paniekaanvalle kan veroorsaak.
Die emosie van vrees lei tot ’n fisieke verandering in jou liggaam se metaboliese ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
“Selfdissipline is die brug tussen jou visie en die uiteindelike resultaat van jou visie,” sê akteur en mediapersoonlikheid HYKIE BERG. Bly gedissiplineerd en geduldig as ...
“Jou werk as ’n Spreuke 31-vrou is om jou man met jou sterkpunte aan te vul,” sê voorkomskonsultant, skrywer en motiveringspreker ALETTÉ-JOHANNI WINCKLER. God se ...