Hoekom voel ek niks is ooit genoeg nie?
- GeloofsVRAAG
- Almarie Du Preez
Ek sit vir die eerste keer heel voor in die vliegtuig. My kort bene geniet die ekstra beenspasie. Dit maak dat ek my na hartelus voor my kan uitstrek. Dit gaan ’n gemaklike vlug wees, dink ek tevrede.
My ingenomenheid is van korte duur. ’n Baba begin aanhoudend skree. Om alles te kroon, begin turbulensie my gewone vlug-angs diep in die rooi druk.
Ek kyk doodbenoud om my rond. Op daardie oomblik word dinge vir my duidelik ...
Hoe tevrede jy voel, is jou eie saak
Deel die artikel
Méér artikels
Die lewe is nie altyd regverdig nie. Hoe keer jy dat jaloesie jou lewe vernietig? Lees wat sê JANNIE LE ROUX. Wees eerlik en erken ...
Almal smag na minder konflik en meer vrede. Dit lyk of mense nie eens in geloofsgroepe met mekaar kan klaarkom nie. Die opdrag staan: Wees ...
Teken in op Voelgoed se nuusbrief
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Oor ons
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!