
Hoemoes-en-sjokoladenagereg
10 min.
4-6 mense
2 blikkies keker-ertjies, gedreineer en afgespoel
2 e olyfolie
1 t sout
2 e karamelgeursel
2 e kakao, opgehoop
5 e rou heuning
2 e amandelneutbotter, opgehoop
½ k onversoete amandelmelk
- Gooi al die bestanddele in ’n voedselverwerker en verwerk tot fyn.
- Skep in bedieningsbakkie van keuse.
- Plaas in yskas tot geset.
- Sit voor met vars bessievrugte, piesang, brosbeskuitjies en geroosterde neute van keuse.
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
5 min. + gaarmaak: 75 min. 10-12 mense 2 kg heel patats … Om toegang te kry tot die volledige artikel:Teken inAlready a member? Log in ...
Voorbereiding: 1½ uur 1 groot gladdejantjie 90 ml eierwit (3 eierwitte) 150 ml onversoete amandelmelk ’n knippie sout 1 t karamelgeursel 1 t kakao, opgehoop ...