Hoemoes-en-sjokoladenagereg

Hoemoes-en-sjokoladenagereg 

10 min.  
4-6 mense 

2 blikkies keker-ertjies, gedreineer en afgespoel  

2 e olyfolie  

1 t sout  

2 e karamelgeursel  

2 e kakao, opgehoop  

5 e rou heuning  

2 e amandelneutbotter, opgehoop  

½ k onversoete amandelmelk 

  1. Gooi al die bestanddele in ’n voedselverwerker en verwerk tot fyn.  
  1. Skep in bedieningsbakkie van keuse.  
  1. Plaas in yskas tot geset.  
  1. Sit voor met vars bessievrugte, piesang, brosbeskuitjies en geroosterde neute van keuse. 

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

5 min. + gaarmaak: 75 min. 10-12 mense 2 kg heel patats … Om toegang te kry tot die volledige artikel:Teken inAlready a member? Log in ...

Voorbereiding: 1½ uur 1 groot gladdejantjie 90 ml eierwit (3 eierwitte)   150 ml onversoete amandelmelk   ’n knippie sout   1 t karamelgeursel   1 t kakao, opgehoop   ...

Scroll to Top