Hulp vir Christene wat bedreig word in gevaarlike lande [Promosie]
- Hoopstories
- Geopende Deure
Geopende Deure is ’n internasionale, niewinsgewende organisasie wat bystand lewer aan miljoene Christene reg oor die wêreld wat weens hulle geloof vervolg word.
God se stem kan nie stil gemaak word nie
Die vervolging van Christene raak al erger en versprei teen ’n skrikwekkende tempo, soos in Noord-Korea, die gevaarlikste plek in die wêreld om Jesus te volg.
Ji Ho (skuilnaam), ’n jong Christen-vrou van Noord-Korea, se pa is in haar kinderdae gevange geneem nadat die polisie ’n Bybel gevind het wat in die tuin begrawe was. Hy het hierna spoorloos verdwyn – ’n angswekkende ervaring wat sy tot vandag onthou.
Sy lig skyn selfs in die donkerste plekke
Ji Ho het jare later ’n wonderlike ontdekking gemaak en besef dat God altyd by haar is en haar beskerm.
Sy luister elke aand in die geheim na haar pa se radio, desperaat vir nuus oor kos. Eendag het ’n nuwe stem die luggolwe onderbreek.
“Julle is die sout van die aarde,” het die radiostem gesê. “Dit is die woorde ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
“Ons is hier op aarde om God te dien”, het my ma my van kleins af geleer. “Jy moet goed wees vir ander, maar jy ...
Ek het die gebruik van my bene verloor. My toekoms gaan afhang van hoe ek met hierdie wrede werklikheid gaan saamleef. Want ek wil nie ...