Leön-Filmalte

In mý lewe het dit veral verhoudings kom herstel.

Nuwe jy-finalis 2023

Leön Filmalter, 51, krediteurspesialis, het 13.2 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor ...

“My vrou, jy klink en lyk soos ’n nuwe jy!” My man se woorde, en dit beteken so baie!

Vroeg in die jaar het ek ervaar dat die Here vir my sê dat Hy my hierdie jaar gaan leer. Ek sien dit nou duidelik raak.

Aan die begin was dit ’n groot verrassing dat die Nuwe Jy-program nie net op gewig en kos fokus nie, maar op die hele pakket.

Vel, hare, tande … en jou hart. Ek het dit beslis nodig gehad.

In mý lewe het dit veral verhoudings kom herstel.

Hoe verder ek gevorder het, hoe gelukkiger het ek in myself begin voel.

My man het dit raakgesien en self ook dinge begin doen om my gelukkig te hóú. Stelselmatig het dit ons huwelik versterk.

Hyself wou ook naderhand gesonder eet en oefen, en het ons ingeskryf vir Parkrun. Nou doen ons soggens saam push-ups, en op

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Nuwe jy-finalis 2022 Talita van Dyk (37), administratiewe beampte, het 16 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor … ’n Ma ...

Nuwe jy-finalis 2022 Ansie Kotze (48), kantoorwerker, het 15 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor … Ek hou asem op. ...

Scroll to Top