Lucinda van Niekerk

Wanneer die innerlike vernuwe, straal dit ook uit na buite

Nuwe jy-finalis 2023

Lucinda van Niekerk, 35, entrepreneur, het 15.5 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor ...

Ek klim huiwerig op die skaal, nie seker wat om te verwag nie. My vernuwings-reis het immers skaars begin. Maar toe ek afkyk en die nommers sien, bokspring my hart. Ek het nie eers geweet mens kan so goed oor jouself voel nie!

Reg aan die begin van die program, ná ons vier-weke detoks, was dit wonderlik om alreeds ’n verskil van buite af te kon waarneem. Maar, belangriker nog was die verandering aan die binnekant.

Ek het sleg gevoel oor myself en alles begin bevraagteken. Gewonder of ek ooit nog as haarkapper moet werk … dis immers ’n beroep waar jy mense mooi en goed moet laat voel.

Maar hoe doen mens dit as jyself lelik en ellendig voel?

Vandag is ek so bly dat ek deurgedruk het. Ek wil dit vir die hele wêreld uitbasuin: My sprankel is terug! Ek voel nes daardie emoji met die twee sterretjies as oë.

As my ore ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Nuwe jy-finalis 2023 Carien Yzelle, 32, fisioterapeut, het 11.6 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor … As ma van ’n ...

Nuwe jy-finalis 2023 Lonita Strydom, 47, boekhouer, het 14.8 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor … My hele perspektief het ...

Scroll to Top