Oefening laat jou beter en sterker voel, van binne en buite.

Dis oukei om soms nie oukei te voel nie

Lizette van der Westhuizen (44), bestuurder, het 9 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor ...

Een Saterdagmiddag in die motor is my oudste, Denielle, in beheer van die musiek. In ’n stadium sê sy: “Mamma, dié liedjie is vir Mamma.”

Toe die note begin, hoor ek dis Celine Dion se “I’m Alive”.

Sjoe... ek het net daar begin tjank. Partykeer kyk ons kinders veel dieper as wat ons besef.

As ma probeer ’n mens altyd jou hartseer en vrese wegsteek. En wanneer jy ’n nuwe pad aandurf, dink jy niemand sien die hoop en nuut begin raak nie. Maar my dogters hét, en die liedjie se refrein het dit perfek opgesom: My vuisvoos hart en middeljarige lyf “leef” weer!

Ek het besef ons almal het dinge uit die verlede waaroor ons wroeg. Dis selfs oukei om soms nie oukei te voel nie. Maar dis belangrik om nie in daardie hartseer vasgevang te bly nie.

Al ploeter ek nie meer rond in slegte herinneringe nie, dink ek soms met ’n glimlag terug aan die goeie tye. ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Nuwe jy-finalis 2023 Carien Yzelle, 32, fisioterapeut, het 11.6 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor … As ma van ’n ...

Nuwe jy-finalis 2023 Lonita Strydom, 47, boekhouer, het 14.8 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor … My hele perspektief het ...

Scroll to Top