Lee-Anne Snyman het oor die afgelope dekade in vier provinsies gewoon en haarself telkens aan gemeenskapsdiens toegewy. As voormalige Mev. Wes-Kaap, Mev. Kaapstad en Mev. Gauteng het sy onder meer van Robbeneiland na die vasteland geswem én aan Ironman for the Kids deelgeneem om geld vir minderbevoorregte kinders in te samel. Sy het reeds meer as R40 000 vir liefdadigheid ingesamel.
Scroll to Top