Ontmoet vir

Alvina Willemiena Abrahams

Alvina dien al sedert 2000 haar gemeenskap deur voedsel- en higiënepakkies, asook noodsaaklike ondersteuning aan mense in nood te verskaf. Wat as ’n persoonlike roeping begin het, het gegroei tot ADA, ’n geregistreerde organisasie waardeur sy haar gemeenskapswerk meer georganiseerd voortsit. Haar volgehoue betrokkenheid het oor meer as twee dekades ’n tasbare verskil in die lewens van talle mense gemaak.
Scroll to Top