Yolandi Strauss is ’n projekleier, entrepreneur en een van die Top 50 Women in STEM. Met meer as 20 jaar se ervaring in besigheid en inligtingstegnologie lei sy komplekse projekte en ontwikkel sy oplossings vir organisasies. Sy het ook Nova Dawn Equestrian & Exotics gestig, waar sy kinders en gesinne deur interaksie met diere bymekaarbring.