Ja, jy kan... Beheer neem oor jou finansies

Ja, jy kan… Beheer neem oor jou finansies

As jy jou finansiële situasie wil verbeter, sal jy anders oor geld moet dink, sê die finansiële kenner WOUTER SNYMAN.  

Begin vandag op jou pad na finansiële onafhanklikheid 

Wanneer laas het jy eerlik oor jou huidige finansiële posisie en aftrede gedink? Baie mense is op die oomblik redelik negatief.

Hulle glo hulle sal so lank moontlik moet werk voor hulle eendag kan aftree. En dan moet hulle maar so vroeg moontlik doodgaan!

Volgens statistieke sal net sowat 5% van mense finansieel onafhanklik wees wanneer hulle aftree. Dit beteken dat in ’n vertrek met 100 mense, slegs vyf gemaklik met hulle pensioengeld sal kan leef.

As finansiële kenner kry ek elke dag met die ander 95% te doen. Ek weet watter groot behoefte daar by mense is vir raad met hulle finansies.

Daarom is dit vir my belangrik om jou te help op die pad na finansiële onafhanklikheid.

Mense kry die meeste van die tyd nie wat hulle wil hê nie omdat hulle nie weet wat hulle wil hê nie. Daar is heeltemal te veel mense ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Almal smag na finansiële welvaart, maar weet nie presies hoe om dit te kry nie. Programmeer jou brein vir ryk word en dit kan gebeur, ...

’n Mens kan jou selfbeeld verbeter deur jou selfpraat meer positief te maak en in jouself te glo, sê die kreatiwiteitskenner KOBUS NEETHLING. Selfvertroue ontstaan ...

Scroll to Top