Ja, jy kan… Jou doelwitte bereik
- Ja, jy kan!
- Anja van Beek
Jy kan miskien nie altyd jou omstandighede beheer nie. Jy kan wel kies hoe jy gaan optree om dinge in jou guns te laat werk om sodoende jou doelwitte te bereik, sê leierskapkonsultant en lewensafrigter ANJA VAN BEEK.
Jy sit in ’n fliek. Wat gaan deur jou gedagtes? Is jy tevrede met hoe die verhaal afspeel? Wat sou jy verander? Stem jy saam met die besluite wat die hoofkarakter neem? As jy raad kan gee, wat sal dit wees?
Fokus op die doelwitte wat vir jou belangrik is
In ons bedrywige lewe is verandering ’n konstante. Druk, uitdagings en onsekerheid maak dit maklik om te vergeet om die pause-knoppie te druk en asem te haal.
Word ’n oomblik stil en besin oor wat werklik vir jou saak maak.
Watter aanpassings is nodig om te fokus op dit wat vir jou belangrik is? Wanneer laas het jy gedink oor wat jý wil bereik? Watter van jou drome is begrawe en het jy al vergeet?
Jy is een besluit weg van die lewe, loopbaan en verhouding wat jy wil hê. ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Die lewe gebeur en swaarkry is deel daarvan. Maar jy hoef nooit te wonder waar God is nie. Omstandighede is presies soos dit moet wees, ...
Vra jy jou af: “Wat moet ek met my lewe doen?” of “Wat is die beste volgende stap vir my?”Dit is so belangrik om ’n ...