Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Laat gaan en laat God

Al ooit die woorde: “Let go and let God” gehoor? Wat beteken dit?

Om te laat gaan sê nie jy gee nie meer om nie, net dat jy nie meer iets daaraan kan doen nie. Dat jy vrees nie meer vatplek gee aan jou siel nie, die waarheid in die oë kyk en God die reg gee om in te gryp.

Jy doen afstand van negatiewe kommentaar en stel jouself in om Sy stem te hoor. Dit laat jou toe om die stilte weer te geniet en gee jou moed om alleen ...

Al ooit die woorde: “Let go and let God” gehoor? Wat beteken dit?Om te laat gaan sê nie jy gee nie meer om nie, net dat jy nie meer iets daaraan kan doen nie. Dat jy vrees nie meer vatplek gee aan jou siel nie, die waarheid in die oë kyk en God die reg...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid! Moenie moed ...

Scroll to Top