Skip to content
Facebook Instagram Youtube
  • Tuis
  • Profiel
    • Teken aan
    • Registreer
    • Bestellings & Kaartjies
  • Kontak ons
    • Kliëntediens
    • Oor ons
    • Ondersteun ons
  • VoelgoedNetwerk
    • Méér oor
    • Ledeportaal
  • Vriendinneklub
    • Méér oor
    • Ledeportaal
    • Ambassadeurs
  • Inspirasievrou
  • VoelgoedEvents
    • Méér oor
    • Events
    • PassieVol
  • Koop aanlyn
    • Voelgoed-Leer
    • Voelgoedwinkel
    • Nuwejaars-bederf
  • Tuis
  • Profiel
    • Teken aan
    • Registreer
    • Bestellings & Kaartjies
  • Kontak ons
    • Kliëntediens
    • Oor ons
    • Ondersteun ons
  • VoelgoedNetwerk
    • Méér oor
    • Ledeportaal
  • Vriendinneklub
    • Méér oor
    • Ledeportaal
    • Ambassadeurs
  • Inspirasievrou
  • VoelgoedEvents
    • Méér oor
    • Events
    • PassieVol
  • Koop aanlyn
    • Voelgoed-Leer
    • Voelgoedwinkel
    • Nuwejaars-bederf
  • Tuis
  • Artikels
    • Mensstories
    • Self
    • Vroue wat Glo
    • Huwelik
    • Ouerskap
    • Nuwe Jy
    • Werk + Geld
    • Leefstyl
      • Aanlyn onderwys
      • Natuurlik gesond
      • Vakansie
      • Finansies-vennote
      • Doen goed
  • Video + Oudio
    • Video’s
    • Oudio’s
    • Podsendings
  • Mentorklas
  • MentorMaandag
  • WebinaarWoensdag
  • Voelgoed Live
  • VoelgoedNetwerk
    • Ledeportaal
    • Méér oor
  • Vriendinneklub
    • Méér oor
    • Ledeportaal
    • Ambassadeurs
  • Inspirasievrou
  • VoelgoedEvents
    • Events
    • Méér oor
    • PassieVol
  • Koop aanlyn
    • Voelgoed-Leer
    • Voelgoedwinkel
    • Nuwejaars-bederf
  • Profiel
    • Teken aan
    • Registreer
  • Kontak ons
    • Kliëntediens
    • Oor ons
    • Ondersteun ons
  • Tuis
  • Artikels
    • Mensstories
    • Self
    • Vroue wat Glo
    • Huwelik
    • Ouerskap
    • Nuwe Jy
    • Werk + Geld
    • Leefstyl
      • Aanlyn onderwys
      • Natuurlik gesond
      • Vakansie
      • Finansies-vennote
      • Doen goed
  • Video + Oudio
    • Video’s
    • Oudio’s
    • Podsendings
  • Mentorklas
  • MentorMaandag
  • WebinaarWoensdag
  • Voelgoed Live
  • VoelgoedNetwerk
    • Ledeportaal
    • Méér oor
  • Vriendinneklub
    • Méér oor
    • Ledeportaal
    • Ambassadeurs
  • Inspirasievrou
  • VoelgoedEvents
    • Events
    • Méér oor
    • PassieVol
  • Koop aanlyn
    • Voelgoed-Leer
    • Voelgoedwinkel
    • Nuwejaars-bederf
  • Profiel
    • Teken aan
    • Registreer
  • Kontak ons
    • Kliëntediens
    • Oor ons
    • Ondersteun ons
Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Hou op om verskonings te maak

  • Geloof MENTOR
  • Karien Basson

Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se huis die Egiptiese geloof, maniere en taal bemeester. Dit is juis waarom hy gekies word om Sy volk uit Egipte te lei.

Moses se fout om ’n Egiptiese slawedrywer dood te slaan (Eksodus 2:12) en sy vlug na die wildernis word gebruik om hom ’n paar persoonlike lesse te leer. Sy karakter ontwikkel terwyl hy wat voorheen ’n Egiptiese prins was, skape oppas.

Niks maak jou nederiger as werk waarvoor jy heeltemal ongekwalifiseerd is nie. Moses leer hoe dit voel om een van die seergemaaktes te wees. Dit is ook hier dat God vir die eerste keer, uit ’n brandende bos, met hom praat, wetend dat hy gereed is vir sy roeping.

Nes ons, maak Moses verskoning dat hy nie geskik is vir die taak nie. Ons sien Sy wysheid in die hantering van dié twyfel en onsekerheid, en alhoewel Aaron as hulp en steunpilaar saamgestuur word, is dit duidelik dat Moses se tagtig jaar lange voorbereiding nie verniet was nie.

Hy gebruik die kundigheid wat hy in die paleis en in die woestyn opgedoen het om die farao te hanteer en die Israeliete na die beloofde land te lei.

So, waardeur jy ook al gaan, weet dat die Hoërhand in beheer is. Geen ervaring word gemors nie. Alles in ons lewe werk ten goede mee omdat Hy ons liefhet.

Deel die artikel

Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se huis die Egiptiese geloof, maniere en taal bemeester. Dit is juis waarom hy gekies word om Sy volk uit Egipte te lei.

Moses se fout om ’n Egiptiese slawedrywer dood te slaan (Eksodus 2:12) en sy vlug na die wildernis word gebruik om hom ’n paar persoonlike lesse te leer. Sy karakter ontwikkel terwyl hy wat voorheen ...

VOELGOED is ’n leefstyl – om goed te voel oor jouself en jou geloof, jou huwelik en ouerskap, selfs jou werk en geld, én ook jou gesondheid en skoonheid.

Volgende ArtikelRig jou gedagtes op Hom – Liesel Krause-WiidNext

Méér artikels

Méér artikels
Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer
Geloof MENTOR

Laat gaan en laat God

Al ooit die woorde: “Let go and let God” gehoor? Wat beteken dit? Om te laat gaan sê nie jy gee nie meer om nie, ...

Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]
Geloof MENTOR

Vergifnis is ’n keuse!

Bitterheid en onvergewensgesindheid steel by jou… Dit beroof jou van vreugde en lewenslus en strem jou geestelike groei. Dit kan jou lewe en gedagtes oorneem. ...

Teken in op Voelgoed se nuusbrief

Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.

  • Voelgoed Live
  • Webinare
  • Uitdagings
  • Voelgoed Events
  • Reisklub
  • Voelgoed-leer
  • Voelgoedwinkel
  • Voelgoed Live
  • Webinare
  • Uitdagings
  • Voelgoed Events
  • Reisklub
  • Voelgoed-leer
  • Voelgoedwinkel

Oor ons

Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!

Voelgoed Media

  • Oor ons
  • Ons span
  • Kontak ons
  • Adverteer
  • Oor ons
  • Ons span
  • Kontak ons
  • Adverteer

Rekening

  • Teken Aan
  • Terme en Voorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Teken Aan
  • Terme en Voorwaardes
  • Privaatheidsbeleid

Volg ons

  • Facebook
  • Instagram
  • Youtube
Scroll to Top
R0,00 0 Cart