Lynette Beer [oudio+video]

Lynette Beer – Leef met verwagting

Ons ingesteldheid bepaal ons beperkings. As jy nie veel van die lewe verwag nie, sal jy ook nie veel kry nie.

As jy die oggend opstaan en dink dit gaan ’n aaklige dag wees, moet nie verbaas wees as alles heeldag skeefloop nie.

Die teenoorgestelde is ook waar. As jy glo dat voorspoed en guns vir jou bestem is, is die moontlikheid groot dat die lewe jou mooi sal behandel.

Om met hoop en opgewondenheid te leef, maak dat jou brein goedvoelhormone vrystel.

Ons raak ongeduldig ...

Ons raak ongeduldig as dit waarop ons hoop, nie gou gebeur nie. Dit veroorsaak stres en bring angs.

Hoe beter jy voel, hoe beter gaan dit met jou. Daarom moet jy doelbewus met ’n positiewe verwagting leef.

Vertrou dat goeie dinge gaan gebeur en dat wonderlike geleenthede gaan opduik.

Vir meer inhoud van Lynette Beer kliek hier:
Artikels, Video’s en Oudio’s
#SkoolVanDieLewe Podsending

Deel die artikel

Méér artikels

Ons moes almal al teleurstellings en onregverdige situasies hanteer. Die uitdaging is om te keer dat bitterheid in ons hart kom nesmaak deur te fokus ...

Struikelblokke kan ons maklik pootjie. Dit steel ons lewensvreugde. Nogtans kan jy kies om op te staan en dit as ’n geleentheid vir groei te ...

Scroll to Top