Rhona Erasmus

Maak ’n verskil met jou vroulike energie en teenwoordigheid 

Vroue is geseën met hope energie en unieke vaardighede. Die geheim tot sukses lê in ons vermoë om te weet hoe om dit te gebruik en hoe om dit tot ons voordeel aan te wend. 

Jou teenwoordigheid kan ander laat beter voel 

As ’n mamma vir ’n rukkie nie by die huis is nie, begin dinge gou-gou nie meer reg voel nie. Vroue se teenwoordigheid het ’n enorme impak op die omgewing waarin hulle hulle bevind. Óf dit nou by die huis, óf by die werksplek is. Ons maak ’n ...

Vroue is geseën met hope energie en unieke vaardighede. Die geheim tot sukses lê in ons vermoë om te weet hoe om dit te gebruik en hoe om dit tot ons voordeel aan te wend. Jou teenwoordigheid kan ander laat beter voel As ’n mamma vir ’n rukkie nie by die huis is nie, begin dinge gou-gou...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Jong meisies word verkeerdelik groot met die idee dat as jy ander vroue se sukses vier, jy jouself van iets ontneem. Gun mekaar ’n plekkie ...

Ons moet ons drome met ons dade ondersteun. Solank ons nie onsself op die realiteit van geleenthede voorberei nie, sal sukses ons bly ontwyk. Jou ...

Scroll to Top