Minette Visser Minette Visser Oudio Minette Visser Video Nuwe Jy Mentor Voelgoed Mentor Belangriksheid van water Is water regtig vir ons belangrik? Hoeveel water moet ons inneem?

Maklike maniere om jou koffie te geniet sonder skuldgevoelens 

Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou boeretroos skuldvry kan geniet! 

Elke mens reageer anders op kafeïne. Hoe beïnvloed dit jou?

Jou beker koffie is soms meer as net koffie. Dit is jou alleentyd ... jou wegbreek van jou lessenaar af ... daardie tydjie wat jy net weer kan asemskep. Hoekom is dit dan wys om soms so ’n bietjie op te hou koffie drink, of af te skaal van kafeïne? 

Jy is oormoeg en al wat jou deur die dag dra, is jou koppie koffie. Een van die redes hoekom koffie ons ’n hupstoot gee, is die kafeïne. Dit is ’n ligte stimulant vir die sentrale senuweestelsel wat ons waaksaamheid en energievlakke vinnig verhoog.  

Kafeïne word hoofsaaklik in die lewer afgebreek en kan tussen een en ’n half uur tot nege en ’n half uur lank in die bloed bly.  

Maar ons is almal verskillend. Hoe jy op koffie reageer word dikwels deur jou genetika bepaal, wat jou kafeïne-metabolisme beïnvloed.  

’n Koppie ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Oefen jy net wanneer jy gewig wil verloor? Wanneer jou boude ’n bietjie kleiner moet wees vir daardie nuwe denim? Oefening hou egter soveel meer ...

Om te peusel of nie te peusel nie … Peuselhappies hou verskeie voordele en nadele in. Die belangrikste is egter om vas te stel wat ...

Scroll to Top