Jannie Putter
JANNIE PUTTER spog met grade in sportwetenskap, sielkunde, en die eff ektiewe leierskap van sportafrigters. Hy was ook die geestelike afrigter van die Leeus- en die Blou Bul-rugbyspan. Hy deel graag sy kennis en passie as motiveringspreker.

Jannie Putter
Nuutste tema
Kliek op lees (artikel), kyk (video) óf luister (oudio) vir Jannie Putter se nuutste tema.
![Jannie Putter [oudio+video]](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Jannie_Mentor_Oudio_Video-1024x536.webp)