Hindernisse is ’n geleentheid vir groei
- Self MENTOR
- Jannie Putter
Struikelblokke kan ons maklik pootjie. Dit steel ons lewensvreugde. Nogtans kan jy kies om op te staan en dit as ’n geleentheid vir groei te gebruik.
Sien uitdagings as geleenthede om te groei
Mense wil graag self in beheer van gebeure in hulle lewe wees. Struikelblokke is dinge wat jou keer om dit te word wat jy kan wees of om te kry wat jy graag wil hê. Dit kan enigiets wees: jou man wat jou nie verstaan nie of ’n kollega wat die slegte in jou na vore bring.
Deel die artikel
Méér artikels
“Emosionele intelligensie beteken eintlik net dat jy tussen die reëls kan lees. Jy weet wat om met wie te doen en wanneer om dit te ...
Lag is die beste medisyne! Ontdek hoe humor jou gesondheid en geluk kan bevorder. Lag vandag jou pad na ’n gesonder en gelukkiger jy. Die ...
Teken in op Voelgoed se nuusbrief
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Oor ons
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!