
Leer om …’n positiewe ingesteldheid te kweek
- Self
- Louwerens Swanepoel
“Die beroerte het my hele lewe omver gegooi,” sê Louwerens Swanepoel, motiveringspreker en aanbieder van die VIDEO Jou ingesteldheid kan jou maak of breek.
Met die regte houding is enige iets moontlik
Ek het tydens ’n direksievergadering begin siek voel. Die gesigte rondom my het skielik dof geraak. Ek het beheer oor my liggaam verloor. Vyf meter na my stoel was net te ver. Ek het neergeslaan.
My kop was deurmekaar, ek kon nie logies dink nie, nie mooi praat nie en het nie verstaan wat besig was om te gebeur nie.
Die beroerte het my hele lewe omver gegooi …
Ek was verlam en vir twee jaar lank in en uit die hospitaal, en vir vir vyf jaar vasgekluister in ʼn rolstoel. Dit was nie ʼn lekker plek om te wees nie.
Ek het konstant met die Here gestoei en vir Hom gevra: Dink net aan my, dan sal ek herstel. Ek het gedink omdat ek jonk, fiks en gesond was, dit vinnig sou gebeur … maar dit het nie.
Ek kon nie verstaan ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
CARIKE KEUZENKAMP is ’n legende in die Afrikaanse musiekbedryf. Sy gesels oor haar lewe in die openbare oog, ’n suksesvolle huwelik en ’n lewe vol ...
Om te wag vir die omstandighede om reg te wees, kan dalk net veroorsaak dat jy nooit eers die geleentheid kry nie, sê MANDI DU ...