
Ontbytkoekies met rooibosbessies en vye
15 min. + baktyd 20 min.
15-20 koekies
50 amandelmeel
50 g amandelskaafsels
50 pampoenpitte
50 g sesamsaad
1 gedroogde vye
1 t fyn kaneel
200 t sout
200 g amandelneutbotter
2 t vanieljegeursel
Vir bo-oor
5 e rou heuning
100 g rooibosbessies
- Stel die oond op 180 °C. Berei ’n bakplaat voor met kleefsproei en besprinkel met amandelmeel.
- Meng al die bestanddele saam tot dit egalig gemeng is en ’n stewige deegtekstuur het.
- Neem ’n opgehoopte eetlepel deeg, rol dit in ’n balletjie, plaas op bakplaat en druk plat met ’n vurk. Herhaal tot die deeg op is.
- Bak die koekies vir 20 minute.
- Bedruip met rou heuning en besprinkel met amandelmeel en rooibosbessies sodra dit uit die oond kom.
- Laat afkoel en bêre in ’n lugdigte houer in die yskas.
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
5 min. + gaarmaak: 75 min. 10-12 mense 2 kg heel patats … Om toegang te kry tot die volledige artikel:Teken inAlready a member? Log in ...
Voorbereiding: 1½ uur 1 groot gladdejantjie 90 ml eierwit (3 eierwitte) 150 ml onversoete amandelmelk ’n knippie sout 1 t karamelgeursel 1 t kakao, opgehoop ...