[OUDIO] God wil jou gebruik!

Wil jy graag ’n verskil maak vandag, maar jy wonder: Waar begin ek? Jy is presies waar jy moet wees om iemand se dag op te vrolik. ’n Opregte glimlag van omgee is halfpad daar!

Wanneer jy een swaar emmer water dra, is dit ’n groot gesukkel. Jy hinkepink vorentoe terwyl die emmer kort-kort teen jou knie stamp en die water uitspat. Al wat regtig gaan help, is om nog ’n emmer water op te tel, en die twee gelyktydig te dra. Hierdie beeld illustreer dat wanneer jy ander help, jy ook jouself help.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Benice Borman

Ontdek hoe om te midde van vrae en onsekerheid van God se hemelse teenwoordigheid bewus te wees. Ek kan my nie my lewe indink sonder ...

Soos ons ouer word, word ons lyf swakker. Daarom is dit belangrik om met gewigte te oefen om jouself sterk te hou.

...

[Episode 6 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Die man ís die hoof van die huis. Want God het so gesê. Dit beteken egter nie ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!