[OUDIO] Hou op om verskonings te maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se huis die Egiptiese geloof, maniere en taal bemeester. Dit is juis waarom hy gekies word om Sy volk uit Egipte te lei.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Albert van Wyk
Sukses word meestal deur ’n paar mislukkings voorafgegaan. Die geheim is om daaruit te leer om so by die perfekte resep uit te kom.
...Jy het tog nie beheer oor ’n onverwagse krisis nie. Besluit egter wat jy daarná kan doen. Gesindheid is een van die dinge wat jy ...
Annalize van den Heever, blogger
Oordeel skiet so maklik wortel in ons almal se gedagtes. Leer eers die feite ken, en kyk met sagter oë na ander mense.
...