[OUDIO] Koester jou gesin, die tyd vlieg verby!
- Ouerskap [Oudio]
- Arlene Brink, besigheidsvrou
Weet jy hoe om gesinstyd te koester? Nóú is die regte tyd om te leer. Jy sal die verskil in lewenskwaliteit dadelik voel!
Tyd staan vir niemand stil nie. Hoeveel keer het jy al hierdie sê-ding gehoor? Wat beteken dit regtig?
Dis realiteit. Jy het slegs 18 Kersfees-etes en 18 Desembervakansies om saam met jou kinders te spandeer. Dan verlaat hulle die ouerhuis en sprei hulle vlerke vir die grootmenswêreld.
Dit voel nou vir my asof my kinders oornag grootgeword het.
Ek kyk terug na foto’s wat twee of drie jaar gelede geneem is en verwonder my aan die verandering in my kinders, fisiek sowel as emosioneel. Hoe het hulle so skielik verander en hoekom wil hulle nie meer so baie tyd saam met ons spandeer nie?
Met vandag se tegnologie is dit so maklik vir elke gesinslid om weggevoer te raak in sy eie wêreld. Almal woon in een huis, maar doen dinge apart.
Ek geniet dalk ’n nuwe reeks op Netflix terwyl my man besig is om na een of ander dokumentêre program te kyk. Intussen sit my ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Tilesia Colyn
“Hoekom is dit belangrik om jou gedagtes te verander om jou ware self te vind? Die Woord van God sê dit vir ...
Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou ...
Mia Kriegler
In hierdie podsending gaan Mia Kriegler die geheime ontsluit oor hoe vroue met geld kan werk. Kennis en tydlose beginsels bly ’n ...