[OUDIO] Kroon jou man as koning in jou huis 

As jou huwelik deur stormwaters gaan, kies om jou man staande te hou in die krisis. Kroon jou man as koning in jou huis en pluk die soete vrugte om soos ’n koningin behandel te word.

Besef vroue ooit werklik hoe diep ’n man se begeerte is om mans genoeg te voel en op alle terreine vir sy gesin te voorsien? Dit is deel van hulle DNS.

Die hartseer waarheid is dat ons in ’n prestasiegedrewe samelewing leef waar sukses gemeet word aan waar jy bly, wat jy ry en hoeveel jy kry.

Jy kan steeds die kroon op jou man se kop hou al gebeur daar slegte dinge, byvoorbeeld dat jou man sy werk verloor.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Carla Lang

Is jou nuuskierige kinders se vrae uitputtend? Lees op oor dit wat hulle wil weet. So leer jy iets nuuts en help jou kind goed ...

Belinda Feldmann, administratiewe beampte en skoonheidskoningin

Wat moet jy doen om jou volle potensiaal te bereik? Die antwoord lê in die ontdekking van die waarde en krag wat daar in jou ...

Moenie snags wakker lê oor jou geldsake nie. Begin eerder deur vandag ’n begroting op te stel sodat jou inkomste en uitgawes elke maand sal ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!