[OUDIO] Lag maak die lewe lekker
Emosionele intelligensie beteken eintlik net dat jy tussen die reëls kan lees. Jy weet wat om met wie te doen en wanneer om dit te doen.
Ek kry baie te make met ouers en kinders. Een ding wat uitstaan as mense my kom sien, is of hulle humor verstaan of nie. Iemand wat nie gekskeerdery in die goeie sin van die woord verstaan nie, is emosioneel arm, want hierdie persoon is geneig om alles persoonlik op te neem. Myns insiens moet ’n humorsin in die ouerhuis ingeoefen word, want dit help ’n kind om slim te wees met emosies.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.