Baie mense verwar behoeftes met begeertes. Ons koop omdat ons iets wil hê, nie omdat ons dit nodig het nie.