Doen jy wat jy moet, maar sonder enige passie? Het jy ’n behoefte aan groter doelgerigtheid en entoesiasme? Begin vandag om daarvoor te bid en te werk.
Doen jy wat jy moet, maar sonder enige passie? Het jy ’n behoefte aan groter doelgerigtheid en entoesiasme? Begin vandag om daarvoor te bid en te werk.
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!