Bitterheid en onvergewensgesindheid steel by jou... Dit beroof jou van vreugde en lewenslus en strem jou geestelike groei. Dit kan jou lewe en gedagtes oorneem.
Het jy geweet onvergewensgesindheid kan jou bloeddruk en jou hart aantas? Bitterheid kan jou ’n aggressiewe mens maak. Buitendien, as jy nie wil vergewe nie, benadeel jy net jouself. Die ander persoon gaan doodluiters aan met sy lewe. Dis net jy wat nie vry is nie, omdat jy nie vergewe nie...
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!
Ons wil vir jou die beste ervaring bied…
Om jou ervaring op ons webwerf te verbeter, gebruik ons koekies en soortgelyke tegnologieë om inligting op jou toestel te stoor of te gebruik. Deur toestemming te gee, help jy ons om statistieke te versamel en inhoud te optimaliseer. As jy verkies om nie toe te stem nie of jou toestemming later terug te trek, kan sommige funksies dalk nie ten volle werk nie.