[OUDIO] Vergifnis is nie ‘n gevoelsdaad nie
’n Mens maak talle onaangename gebeurtenisse in jou lewe bymekaar; dit kleef aan jou psige soos mossels aan ’n skip se bodem. Om daarvan ontslae te raak, moet jy elkeen wat jou ooit leed aangedoen het, vryspreek, ongeag wat hulle gedoen het.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
In ons gejaagde lewe moet ons versigtig met ons tyd omgaan. Beplan jou week en prioritiseer jou doelwitte.
...Kosblikke is belangrik vir hope energie en om jou en jou hele gesin se brein vlymskerp hou. Raak opgewonde oor kosblikke pak. Met ’n bietjie ...
Daar is so baie mense wat hulle hele lewe lank aan die slaap is en blind deur die lewe loop. Lewensafrigter Tilesia Colyn glo jy ...