[OUDIO] Vra die vraag wat jou lewe verander 

Die vrae wat ons vir onsself vra, is meestal negatief. Die antwoorde wat dan volg, ook. Laat staan negatiewe vrae. Leer om vrae te vra met die oog op hoe dit jou lewe kan verander.

Deel die oudio
Scroll to Top