[OUDIO] Wees altyd bewus van God se teenwoordigheid
- Geloof [Oudio]
- Benice Borman, sangeres en motiveringspreker
Ontdek hoe om te midde van vrae en onsekerheid van God se hemelse teenwoordigheid bewus te wees.
Ek kan my nie my lewe indink sonder die teenwoordigheid van die Heilige Gees nie. Hoe meer jy Sy teenwoordigheid ervaar hoe meer wil jy in Sy teenwoordigheid wees.
In Sy teenwoordigheid verander omstandighede. Jy kan Sy onvoorwaardelike liefde vir jou ervaar!
Dit is soos toe Moses met die Here gepraat het. Hy het gesĂȘ: âHere as U teenwoordigheid nie met my is nie, dan gaan ek nĂȘrens heen nie. Ek sal nie ân enkele tree gee tensy ek nie verseker is dat U met my is nie!â
Moses het besef dat hy sonder Hom niks is nie. Sonder die Here is ons hulpeloos, minder as niks. In die Woord word ons soveel keer bemoedig om God se teenwoordigheid in ons lewens te soek.
Dit is net Sy teenwoordigheid wat deure kan oopmaak, hindernisse verwyder, harte laat sag word en ons vreesloos maak. God se beloftes is onveranderlik.
Sy Woord belowe: âVir die res van jou lewe, vir so lank as wat jy ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
MĂ©Ă©r oudio's
Oefen jy net wanneer jy gewig wil verloor? Wanneer jou boude ân bietjie kleiner moet wees vir daardie nuwe denim? Oefening hou egter soveel meer ...
Lynette Beer
âAs jy ân droomsoeker wil wees moet jy begin by die vraag: Wie is ek? Jy kan tog nie ân droom leef as jy nie ...
Om te peusel of nie te peusel nie … Peuselhappies hou verskeie voordele en nadele in. Die belangrikste is egter om vas te stel wat ...