[OUDIO] Word ’n droomspeurder – soek en vind die beste vir jóú
- Self
- Lynette Beer
“As jy ’n droomsoeker wil wees moet jy begin by die vraag: Wie is ek? Jy kan tog nie ’n droom leef as jy nie weet wie jy is nie,” sê LYNETTE BEER.
Jy moet weet of jy ’n introvert of ’n ekstrovert is. Is jy ’n taakgerigte mens of ’n verhoudingsmens? Dit beïnvloed jou droom.
Jy moet weet wat die sondeval kom steel het van die wonderlike droom wat God in jou hart geplaas het. Alles wat God gedoen het, was wonderlik en perfek. Toe kom die sondeval … en versteur die balans.
Ek het besef dat ek moet weet hoe goed God my bedraad het, want dit gaan bepaal hoe ek my droom gaan benader.
Die sondeval het gemaak dat sekere mense die glas altyd halfleeg sien. Dit gaan jou droom beïnvloed. Die sondeval het gemaak dat sekere mense elke dag van hulle lewe met vrees leef.
Jy moet weet wat die sondeval gesteel het, andersyds gaan die duiwel daardie swakheid gebruik om seker te maak jou droom word nie bewaarheid nie.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Oefen jy net wanneer jy gewig wil verloor? Wanneer jou boude ’n bietjie kleiner moet wees vir daardie nuwe denim? Oefening hou egter soveel meer ...
Om te peusel of nie te peusel nie … Peuselhappies hou verskeie voordele en nadele in. Die belangrikste is egter om vas te stel wat ...
Johan Laten
“Wanneer jou kind die simptome van depressie ervaar, moet asseblief nie ’n etiket om sy nek hang nie en sê: My kind is depressief,” sê ...