[OUDIO] Ware vriendskap word nie gekoop nie
Struikelblokke kan ons maklik pootjie. Dit steel ons lewensvreugde. Nogtans kan jy kies om op te staan en dit as ’n geleentheid vir groei te gebruik. Daar is ’n gesegde: Wys my jou vriende en ek wys jou jou toekoms. Ons word geken aan die mense in wie se geselskap ons gereeld verkeer. Vriende, anders […]
[OUDIO] Ware vriendskap word nie gekoop nie Read More »



