[PODSENDING] Alles wat jy moet weet om regtig te begin SPAAR

Wat is SPAAR en wat beteken dit om te SPAAR? Leer alles wat jy oor SPAAR wil weet en kry ʼn paar oulike, praktiese wenke oor hoe jy ʼn bobaas spaarder kan word. 

Om te spaar is om geld weg te sit vir die toekoms in plaas daarvan om dit dadelik te gebruik. Om te spaar is ook om spaarsamig en slim te leef sodat jy minder geld uitgee en meer het om vir jouself te hou. Dit is hoe ʼn mens voorbereiding tref vir toekomstige behoefte, vir noodgevalle of bepaalde doelwitte.  

Om te spaar is om geld weg te sit vir die toekoms in plaas daarvan om dit nou dadelik te gebruik. Dit is hoe ’n mens voorbereiding tref vir toekomstige behoefte, vir noodgevalle of bepaalde doelwitte.  

Om te spaar is ʼn ingesteldheid. Jy moet minder geld spandeer as wat jy verdien sodat jy geld het om te spaar.  

Die doelwit van jou begroting is om seker te maak dat jy minder uitgee as wat jy verdien. Dit is die fondament en die goue reël van welvaartskepping. As jy hierdie basiese beginsel leer, dit jou ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio
Scroll to Top