Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Betuur jou tyd as jou grootste bate - Esther Taljaard, filantroop en digitale bemarker

Nuutste oudio

As daar net meer tyd was … Hoeveel van ons gebruik hierdie woorde? Begin dadelik in die nóú leef en keer so dat jy enige ...

Méér oudio's

Hettie Mills, lewensafrigter en stylkonsultant

Omring jou deur mense wat jou motiveer en die beste in jou na vore bring. Maar moenie soos hulle probeer wees nie. Jy is uniek geskape. Die lesse van die lewe sny soms diep en ...

[Episode 9 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Alle paartjies gaan deur moeilike tye. Maar moenie vasgevang word in jou eie emosies nie. Vra vir hulp. Daar is kundiges wat jou kan help. Beraders kan ...

Danelle Dreyer, eienaar van ’n gesondheidskliniek en finalis van die realiteitsreeks Ster-Status

Eet meer gereeld om gewig te verloor. As jy dit daaglikse deurvoer, is dit moontlik om gewig te verloor. En belangriker, ’n goeie gewig in stand te hou.   Begin jou oggend vroeg sodat jou metabolisme ...

Elize Smit, taal- en kommunikasiespesialis

Ly jy soms aan slapeloosheid? Dit is die ideale geleentheid om tyd naby aan jou Skepper te spandeer. Sonder enige geraas of afleidings. Net jy en God. Slapeloosheid word nie altyd net deur bekommernis of ...

Evette van den Berg, onderwyser

“Normaal” is bloot wat jy daarvan maak. Nie twee mense sien dit as dieselfde ding nie. Geniet elke dag net soos wat dit is! Besluit van dag een af om die kind groot te maak ...

Ingrid Bell, lewensafrigter en maatskaplike werker

Wraak hou jou vasgevang in donker gedagtes in jou hart. Vergifnis verskoon nie die daad nie. Om te leer om te vergewe, voorkom wel meer skade. Soms is ’n mens net so verwond dat jy ...

Scroll to Top