Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Bewapen hulle teen boelies met die Woord – Corna Hibbert, besigheidseienaar

Nuutste oudio

Niemand hou van boelies nie. Maar die lewe vra dat almal moet kan sterk staan. En krag vind jy Ă©n jou bloedjie in die Woord ...

MĂ©Ă©r oudio's

CarindĂš van Schalkwyk, sanger en liedjieskrywer

Selfs al kan jy nie ’n noot hou nie, kan jy steeds musiek in jou hart maak. Want God hoor wat niemand anders kan nie. Hy luister na jou siel. Ek weet van lankal af ...

Bianca van Rensburg, fiksheidsinstrukteur en gesondheidsafrigter

Gewigsverlies vereis ’n balans van verskeie dinge. Dinge wat jy moet beoefen en gewoontes van maak. Ook dinge wat jy moet aanvaar en vrede mee moet maak. Die meeste vroue is die een of ander ...

Jou platform behoort gebruik te word om te getuig van God se liefde en goedheid. Luister na wat LYNETTE BEER tydens die Vroue wat glo–retreat gesĂȘ het. Jy is vandag deel van ‘n rewolusie 
 ...

Champ Payne, leierskapkenner en skrywer

Dit is nie noodwendig verkeerd om hard te wees op jouself nie. Dit moet egter binne perke geskied sodat jy nie teen jouself werk nie. Die meeste van ons kan daarvan getuig dat ons onlangs ...

Chrisna Roos, motiveringspreker en skoonheidsterapeut

Jou kinders leer altyd die heel beste uit jĂłĂș voorbeeld. Stel elke dag die regte een en ontgin hulle identiteit so ten volle. Daardie gesegde “Apie sien, Apie doen” is so waar. Veral as dit ...

Belinda Feldmann, administratiewe beampte en skoonheidskoningin

Wat moet jy doen om jou volle potensiaal te bereik? Die antwoord lĂȘ in die ontdekking van die waarde en krag wat daar in jou gedagtes en woorde is. Jou gedagtes bepaal jou dade, jou ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!