Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Geloof sal jou deur onbekende uitdagings dra

Nuutste oudio

Onbekende uitdagings is niks nuuts nie. Daar is talle voorbeelde in die Bybel waarmee ons ons kan vereenselwig. Die les is hoe geloof jou dra. ...

Méér oudio's

Elzerie van der Westhuizen, redigeerder

Word God se liefde weerspieël in jou dade? Dit moet jou strewe wees, elke dag, en ook dié van jou kinders. Hoe verstaan kinders die Vaderhart van God? Om vir jou kind te sê dat ...

Cherise Vermeulen, skrywer en vervaardiger van TV-programme vir kinders

Ons verheerlik God nie sodat Hy daaruit kan voordeel trek nie, maar sodat óns kan! Dit beteken nie dat Sy aanbidding op ons behoeftes gebaseer is nie. ’n Ware aanbidder het ’n begeerte om tyd ...

Charne Pretorius, persoonlike afrigter en pilates-instrukteur

Ons is almal soekend na die geheim vir gewigsverlies. Voor jy jou eetgewoontes kan verander, moet jy eers jou gedagtes oor jouself verander. Wanneer jy leer om jouself weer lief te hê, sal net goeie ...

[Episode 8 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] As jou man emosioneel afwesig is, is dit belangrik om sy moontlike verwonding en leegheid raak te sien. Jou erkenning en bevestiging is ongelooflik belangrik. Nooi jou ...

Estelle Henning, lewensafrigter

Ons hoor gereeld dat waarop jy fokus, ’n groot invloed op jou ervaring van jou alledaagse lewe het. Hoe meer jy op iets fokus, hoe meer prominent raak dit. In ons besige lewe word ons ...

Lynette Beer

“Ons is met ’n doel hier op aarde geplaas. God het ’n unieke plan vir elkeen van ons se lewe. Maar dit is Sý plan en nie noodwendig óns plan nie,” sê LYNETTE BEER. Die ...

Scroll to Top