Ep #07: Beveg jou eie eensaamheid met sosiale fiksheid
Die behoefte om aanvaar en liefgehê te word, is ’n diep-gewortelde menslike behoefte. Luister wat Lynette Beer sê oor sosiale fiksheid wat jou help om teen jou eie eensaamheid te veg.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die podsending
Méér podsendings
Reandi Grey
Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat Reandi Grey sê ...
Rhona Erasmus
Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na Rhona Erasmus se ...
Lynette Beer
Elke mens het ’n definisie van geluk. Dit verskil van mens tot mens. Luister egter wat Lynette Beer sê oor wat geluk beteken en die ...