Ep #08: Stel gesonde grense in jou lewe en verhoudings

Sinvolle en gesonde grense laat ons veiliger, gelukkiger en meer vervuld voel en leef. Luister wat Rhona Erasmus sê oor hoeom duidelik gesonde grense in jou lewe en verhoudings te stel.

Deel die podsending

Méér podsendings

Rhona Erasmus

Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na ...

Lynette Beer

Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette ...

Liesel Krause-Wiid

As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier ...

Scroll to Top