Nuutste artikels

Voelgoed Podsending Podcast Liesel Krause-Wiid #VyfMinuteMetGod

Ep #03: God kyk anders na mense 

Baie keer word mense net op hulle uiterlike geoordeel. Maar die Here kyk heeltemal anders na mense! Hy kyk na hulle innerlike! 

...
Voelgoed podsending Riandi Grey podsending podcast #DieLeweBeginOp30

Ep #03: Hoe om voor te berei vir voorspoed

Jy moet ’n verwagting hê dat goeie dinge gaan gebeur, berei jou dan voor en wees gereed! Drome wat waar word, is ’n kombinasie van ...

Voelgoed Podsending Podcast Rhona Erasmus #WerkendeWondervrou

Ep #03: Hoe om jou tyd doeltreffend te bestuur

Ons het almal 24 uur in ’n dag. Hoe gebruik jy jou tyd? Maak jy intensionele keuses ten opsigte van jou tyd? Stel vandag grense ...

Lynette Beer Podsending EP4

Ep #04: Waarom is ons tevrede met ongelyke liefde? 

Hoekom kies jy soms iemand wat minder liefde vir jou gee? Weet dat God alles weet en dat Hy by jou is. Jy is genoeg. 

...
Liesel Krause-Wiid

Ep #04: Hou op om jou so te bekommer! 

Steel bekommernis jou vreugde? God gee vir jou ’n geloof met oorgawe, sodat jy weet dat Hy daar is vir jou en vir jou sorg! 

...
Reandi Grey

Ep #04: Aanhouers wen! 

Is dit OK om op te gee? Wat is vir jou erger: “Quiting or settling?” Om aan te hou doen wat jou gelukkig maak, dít ...

Rhona Erasmus

Ep #04: Kies versigtig wie jou tribe is

Wie is deel van jou “tribe”? Daardie hartsmense wat jou deur dik en dun deurstaan. Kom vind ’n bietjie uit wie Simoné Pretorius kies om ...

Lynette Beer Podsending Ep.5 Suksesvolle verhoudings verg meer as liefde _result

Ep #05: Suksesvolle verhoudings verg meer as liefde 

Hoe gesond is jou liefdesverhouding? Suksesvolle verhoudings verg aanhoudende werk. Dit is egter nie ’n straf nie. Solank jy dit saam aanpak, kan jy gelukkig ...

Liesel Krause-wiid Podsending Ep.5 Sien die beste in ander raak_result

Ep #05: Sien die beste in ander raak 

Kritiseer jy eerder as wat jy iemand bemoedig? Bemoediging gee nuwe hoop, ’n nuwe visie en ’n nuwe toekoms. Onthou: Almal het sagte woorde van ...

Scroll to Top