WIRED Studiemetode-werkswinkel
Weet jou kind hoe om te leer
Lynette Beer se Wired-studiemetodes sal met jóú kind se temperament in gedagte vir hom (haar) die regte studiemetode leer (én julle ook help om mekaar beter te verstaan)! Dié studiemetode-werkswinkel is vyf uur lank, en word deur Lynette Beer én die oud-onderwyseres Hui-Marie Meyer aangebied. Tydens die werkswinkel word ’n oorsig oor elke kind se leervoorkeur gegee: die sterkpunte, die slaggate om te vermy Studiemetodes word stap-vir-stap aan die kind verduidelik. En daar word na studievaardighede soos roetine, tydsbestuur en die studie-omgewing gekyk. Elke ouer word aangemoedig om saam met jou kind die temperamenttoets te voltooi – en ook sáám die werkswinkel by te woon.
WERKSWINKEL – 22 Februarie 2025 – 08:00 tot 13:00
EARLY BIRD-KAARTJIES – Per persoon – R999 R1500
Ander events
-
Kaartjie
#EkwilEkkanEksal-konferensie [Bellville]
Evaluering 0 uit 5R149,00Original price was: R149,00.R129,00Current price is: R129,00. Voeg in Mandjie -
Kaartjie
#EkwilEkkanEksal-konferensie [Gallery]
Evaluering 0 uit 5R129,00Original price was: R129,00.R99,00Current price is: R99,00. Voeg in Mandjie -
Kaartjie
#EkwilEkkanEksal-konferensie [Grondvlak]
Evaluering 0 uit 5R199,00Original price was: R199,00.R149,00Current price is: R149,00. Voeg in Mandjie -
Kaartjie
#EkwilEkkanEksal-konferensie [Voelgoed-vriendin – Bellville]
R99,00 Voeg in MandjieEvaluering 0 uit 5