Resep vir ‘n gelukkige gesin Selfsorg Positiewe Verhoudings Persoonlike Groei

Resep vir ‘n gelukkige gesin

Jou gesin – dié mense wat jou aanmoedig, troos en raad gee. Jy moet egter ook na jouself omsien om ’n gelukkige jy vir jou gesinslede te wees.

Een van die beste dinge wat jy vir enige verhouding kan doen, is om jouself lief te hê. Hoe jy oor jouself voel, sal in al jou verhoudings geprojekteer word.

Dit word die bril waardeur jy na ander kyk. As jy nie goed oor jouself voel nie, sien jy dit wat hulle [jou gesinslede] doen altyd in ’n negatiewe lig. Dis hoekom jy ná ’n moeilike dag by die werk ervaar dat die kinders meer veeleisend as gewoonlik is.

Stop gereeld en maak jou beker vol, want dit raak gou leeg. Dan word daardie “leegheid” aan ander oorgedra. Daardie negatiewe emosies en onafgehandelde bagasie word dan op jou verhoudings geprojekteer.

Om heel te wees beteken om jouself te leer ken en te aanvaar.

Om nie in die strik te trap om jouself met ander te vergelyk nie. Jy ken jouself en het vrede gemaak met wat nie kan verander nie en werk aan dit wat ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Hoe kry jy dit reg om aan te hou glo wanneer dit voel of alles uitmekaar val? Leer waarhede wat jou geloof sterk maak. Hoe ...

’n Druk besige program … Te veel pligte, take en mense wat jou aandag opeis … Dis die realiteit van die wêreld. Iewers wil jy ...

Scroll to Top