Vrydag, Desember 13, 2019

Jy net beter

Laat jy toe dat vrees jou oorheers?

Almal is soms angstig. Dis nie verkeerd om bang te wees nie, maar jy hoef nie toe te gee aan die verlammende effek daarvan nie. Gaan doen wat jy...

Die moed om risiko’s te neem

Dit was dalk in die verlede moontlik om by punt B uit te kom sonder om risiko’s te neem. Maar in die toekoms sal ons meer kanse moet begin...

Hoe om… meer energie te kry

Die rede vir jou moegheid is nie noodwendig ’n ongesonde dieet of onfiksheid nie. ’n Slegte  bui of negatiewe gedagtes kan dalk die oorsaak wees. Vermy negatiewe mense wat jou...

Wat kan jy dóén om gelukkig te wees

Geluk is nie ’n keuse nie. Dis ook nie ’n gevoel nie. Dis ’n besluit om weer jou sprankel terug te kry, deur die regte dade. Ons help jou...

HOE OM… op wat regtig belangrik is, te fokus

Of jy ’n tuisteskepper is of in ’n kantoor werk, daar is dinge wat jou tyd steel. Só keer jy dat onbenullighede jou aandag aflei. 1. Verminder die opsies om...

Wees dankbaar

Ons moes almal al teleurstellings en onregverdige situasies hanteer. Die uitdaging is om te keer dat bitterheid in ons hart kom nesmaak deur te fokus op dit wat goed is...

[3MinuteSelfhelp VIDEO] Geld en geluk

Episode 5: Geld en geluk #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Kliek hier vir meer episodes. 

HOE OM… te sorg dat mense jou raaksien

Is jy een van daardie vroue wat saam met die meubels in ’n vertrek wegsmelt sodat ander jou miskyk? Nie meer lank nie... 1. Vind uit hoekom party mense so...

Hoe laat ek my lewe saak maak?

Smag jy na ’n lewe met betekenis? Dan sal iets moet verander. Ons help jou om dit te laat gebeur met ’n klompie doeltreffende wenke. Mense besluit van tyd tot...

Vir verandering, wat kan jy doen?

Jy is lus vir ’n nuwe begin. Die res van jou lewe kan egter slegs anders lyk as jy jou gewoontes en optrede verander. Dink aan die prys wat jy...
Serengeti
Pretoria FM

Mentorklas

error: Inhoud Is Beskerm!!