Lizanne du Plessis

Skud die skuldgevoel van werkende ma af 

Jy geniet jou werk, maar soms word jy oorweldig deur skuldgevoelens omdat dit vir jou voel jy loop spesiale oomblikke saam met jou gesin mis. 

Hou op skuldig voel en vind ’n gesonde balans 

Dekades gelede was dit die tradisie dat die pa die broodwinner van die gesin was. Ma het tuisgebly en die kinders grootgemaak. Tye het egter verander en vandag het die meeste ma’s ook ’n voltydse beroep buiten die roeping van mamma-wees.

Vir werkende ma’s wat fisies en emosioneel gesonde kinders wil grootmaak, is balans die wagwoord. Dit beteken onder andere om in beheer te wees van wat ons voel, dink en doen. Balans gaan oor die drie B’s: beweeg, besef en besluit! Beweging bring balans. Dit herstel kalmte en verskerp jou fokus. Kies ’n sport wat by jou temperament pas en maak dit deel van jou daaglikse roetine: stap, draf, joga, roei of fietsry.

Moenie jouself met ander ma’s en hulle gesinne vergelyk nie. Besluit om nie ’n superma te probeer wees nie, maar net ’n “goed genoeg” ma wat nie altyd die regte ding sal doen nie. Erken as ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Sal jou kind eerder honger gaan slaap as om kos te eet waarvan hy nie hou nie? Gelukkig is daar hoop vir sulke eiesinnigheid. Weet ...

As mamma en vrou hou ons die atmosfeer in die huis in ons hande en ons stemtoon vas. ’n Kalm ouer, het ’n groot uitwerking ...

Scroll to Top